Notules van Raadsvergadering beskikbaar in die biblioteek

In belang van deursigtigheid het die Burgemeester en Raadslede reëlings getref om die goedgekeurde notules van Raadsvergaderings in die Munisipale biblioteek beskikbaar te stel. Lede van die publiek is welkom om Raadsvergaderings by te woon, maar omdat hulle soms baie tyd in beslag neem, is hierde reëling gerieflik vir díe wat hulle nie kan bywoon nie.

Dit is net reg dat inwoners ‘n belang het by hoe die dorp best...


Continue reading ...